Haal jou ysters uit die vuur uit. Jy kan nou op 'n ander manier jou diere merk op Nampo Alfa 2022

2022-09-29 02:09 PM
Share this post on:
Vriesbrand jou vee. Dis 'n pynlose proses vir die diere en die merk kom beter uit as wat jy 'n warm yster gebruik. Dry Ice International kan jou voorsien met die nodige droë ys om te kan vriesbrand. https://dryice.co.za https://nampoalfa.co.za/ #DryIceInternational #NampoAlfa2022 #Farmspace #OnsPraatBoer
×

CONTACT US

OR CONTACT US DIRECTLY

SALES Angeliqa Vorster angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595