Gouwsberg Tuli bulle te koop.

2020-07-20 12:00 AM
Share this post on:
Ons kuier by Werner van die Gouwsberg Tuli stoet. Werner gesels oor sy bestuursprogram, die Tuli as stoet en kommersiële bees en die waarde wat die Tuli vir jou kan bring. Werner verkoop die jaar 15 van sy bulle uit die hand. Kom luister saam waarom jy 'n Tuli sterk moet oorweeg. #Farmspace #GouwsbergTuli #TotalAgriKontak Werner by 082 853 4483 / werner@gouwsberg.co.za
Gouwsberg Tuli bulle te koop.
Mentioned Brands:
×

CONTACT US

OR CONTACT US DIRECTLY

SALES Angeliqa Vorster angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595