Ek verstaan nie mielie markte nie!

2020-05-07 12:00 AM
Share this post on:
Waar is die Witmielies? Hoekom is die prys so laag? Hoekom verskil die vlakke van een maand lewering na die volgende in een dag met tussen R500 en R1000? Kan iemand my help asb. Gee my julle kommentare.;#farmspace
×

CONTACT US

OR CONTACT US DIRECTLY

SALES Angeliqa Vorster angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595