Dr Francois van de Vyver van Voermol vertel meer oor kondisietelling by ons Drukbeweidingsdag

2021-11-19 11:04 PM
Share this post on:
Hoekom is kondisietelling belangrik vir produksie? Dr Francois van de Vyver van Voermol vertel ons meer wat die belangrikheid van 'n dier se kondisietelling is, waarna jy moet kyk en hoe om dit, veral as 'n bestuurshulpmiddel, deel van jou plaas te maak. www.stripgrazing.co.za #Voermol #StripGrazing #Rysmierbult #FarmSpace
×

CONTACT US

OR CONTACT US DIRECTLY

SALES Angeliqa Vorster angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595