Die Boran Nasionale Veiling 2022 Lewer Baie Goeie Resultate
Baie geluk aan die Boran telers met 'n fantastiese Nationale veiling!
Gemiddelde pryse:
- Dragtige koeie = R102,385
- 3-in-1 = R117,800
- Dragtige verse = R101,703
- Bulle = R148,357
- Koeie met kalwers = R85,357
- Semen = R7,000
Die hoogste prys vir 'n bul was R500,000 en die hoogste prys vir 'n koei was R320,000.
#BoranNationals2022 #FarmSpace #OnsPraatBoran
Mentioned Brands:
×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595