Coetzrand Wit Brahmane bied stoet bulle aan by more se Niemen Beef Shorthorn Veiling, 15 Oktober.
Coetzrand Wit Brahman bied more by die Niemen Beef Shorthorn Produksieveiling 2022 ook 'n paar Brahman stoetbulle aan. Moet nie uitmis op hierdie geleentheid nie!
Vir meer inligting kontak Neil Dry by 083 778 8000 of besoek www.niemenshorthornstud.co.za om die volledige katalogus af te laai.
#NiemenBeefShorthornAuction2022 #CoetzrandWitBrahman #FarmSpace #OnsPraatBoer
×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595