Charles Greyling verduidelik die waarde van SA Veldbul en waarom hy sy kudde tot jou beskikking stel
Charles Greyling verduidelik die waarde van SA Veldbul en waarom hy besluit het om sy Rooivelder kudde te verkoop wat vir hom so goed was. Die video gee baie lekker oorsig vir enige ekstensiewe beesboer asook die wat belangstel in SA veldbul beeste.
Charles hou 'n totale uitverkoping van die wonderlike diere die 17de November op sy plaas in Cornelia.
Vir meer inligting kontak Charles by 082 875 5730
×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595