Celikel Voermengers op Farmspace Market. Poof! Daar het jy dit.

2023-02-17 09:54 AM
Share this post on:
Celikel Voermengers op Farmspace Market. Hierdie voermengers lyk nog baie, baie mooi binne en buite. Jupidex is die trotse verspreider van hierdie voermengers. Die 8m3 se reserwe prys is R216.5k + btw. Die 12m3 se reserwe prys is R280.2k + btw en die 16m3 se reserwe prys is R398.5k + btw. www.farmspacemarket.co.za ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #Jupidex #Celikel #Farmspace #OnsPraatBoer
×

CONTACT US

OR CONTACT US DIRECTLY

SALES Angeliqa Vorster angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595