Cape Prestige Boran - Christo Crafford vertel waarom die veiling so 'n groot trekpleister is.
Kom vind uit waarom die Cape Prestige Boran veiling die beste manier is om die Boran kalender af te sluit, ons gesels met Christo Crafford die President van die Boran telersgenootskap oor hul veiling en waarom hy en Christo Meyer so lekker saam verkoop. #Boran #BoranVeiling #CapePrestigeBoranVeiling
Mentioned Brands:
×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595