Burgersdorp Somerfees 14 en 15 Oktober 2022

2022-10-10 10:27 PM
Share this post on:
Ons gesels met die skoolhoof van Burgersdorp, Mnr Moolman, en die voorsitter van die Somerfees, Germis. Hulle vertel ons meer van die Somerfees wat hierdie jaar in Burgersdorp gaan plaasvind. Maak seker jy mis dit nie! 14 en 15 Oktober 2022. Die Somerfees word aangebied deur Laerskool Burgersdorp en Hoërskool Burgersdorp. #Somerfees #LaerskoolBurgersdorp #HoërskoolBurgersdorp #Farmspace #OnsPraatBoer
×

CONTACT US

OR CONTACT US DIRECTLY

SALES Angeliqa Vorster angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595