Braunvieh SA - Marelize gesels oor hulle nasionale veiling en die Braunvieh in Suid-Afrika.

2022-05-23 12:00 AM
Share this post on:
Braunvieh SA se Marelize gesels oor hulle nasionale veiling en die Braunvieh in Suid-Afrika. Ons vind ook uit waarom hulle met die Braunvieh boer, wat maak die prag dubbeldoelras die moeite werd en wat kan jy op hulle nasionale veiling verwag. Hulle veiling vind die 21ste Julie 2022 plaas op die Nampo Oesgronde. #FarmSpace #Braunvieh #Dubbeldoeras
Mentioned Brands:
×

CONTACT US

OR CONTACT US DIRECTLY

SALES Angeliqa Vorster angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595