Antia van der Westhuizen se rol by Hurwitz en die opkomende Boran veiling

2020-10-07 12:00 AM
Share this post on:
Die Hurwitz Broers is bekend vir die innoverende manier waarmee hulle landbou aandurf. Die aanstelling van Antia van der Westhuizen is 'n duidelike teken dat hulle nie terug sit en wag nie. Antia gesels oor haar rol op die plaas en die opkomende Boran veiling. Sien al die lotte en photos op https://boranauction.co.za/ #HurwitzFarming #FarmSpace #TotalAgri #King_Price_Agri
Mentioned Brands:
×

CONTACT US

OR CONTACT US DIRECTLY

SALES Angeliqa Vorster angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595