AMT - Sojas bereik R10000/t ... waarheen nou - 19 Jan 2021
Graan en Lewendehawe Oorsig - 19 Januarie 2021 (1 of 2)https://amtrends.co.za/halfway-toyota/Die week gesels ons met Andries oor die graanmark en Sojapryse wat tydelik bo R10000 per ton inbeweeg het. Ons kry ook sy siening waarheen die als oppad is. Dan kyk ons ook natuurlik na die lewendehawe sektor wat ondersteuning kry as gevolg van die inperking.Moontlik gemaak deur Standard Bank - South Africa en Halfway Toyota Dealers
×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595