AMT - Die reen kan help om die vleispryse te ondersteun - Dec 2019
Verwagtinge vir wydverspreide reen vandeesweek skep nuwe lewe in die bees en skaabedryf, maar plaas veral witmieliepryse onder druk. Plaaslike koringpryse word verhoog deur hoer internasionale pryse. #AMT #Oorsig #StandardBank
×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595