AJ du Toit van die La Rhone Limousins stoet gesels met ons oor die ras en sy plek in SA!
A.j. du Toit van die La Rhone Limousins stoet gesels met ons oor:
- Hoe die La Rhone Stoet begin het.
- Hoekom die La Rhone kudde besluit het om stoet te gaan, en nie meer ten volle kommersieel nie.
- Hoekom AJ du Toit glo dat kruisteling met die ras voordelig is.
- Wat is die La Rhone Stud tans mee besig.
- Watter tipe dier teel die La Rhone stoet vir die boer.
- Aanpassing van die Limousin in Suid Afrika.
La Rhone Auction | 26th of August 2023 | 60 bulls & 80 - 90 female animals available
This is definitely a date to note!
The La Rhone Limousins can also be viewed on their website at www.larhone.co.za
×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595