1171 Hektaar spogplaas op die Vredeford Koepel
Virtueel: https://bit.ly/33uoMTq
Rutger gesels met Des Reed in verband met 'n 1171 Hektaar plaas in die Vredeford distrik.
Die grond het 746,000 m³ waterregte uit die Vaalrivier en is nie ontwikkel nie.
Kontak gerus vir Des Reed by 082 770 6201, of Rhyno Smuts by 083 451 7220.
#FarmSpace #farmforsale #plaastekoop
×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595