FarmSpace - Agricultural Events
-
Oct 15
October 15 @ 11:00 am
Niemen Beef Shorthorn Auction
Online & Live
-
Oct 14
October 14 @ 11:00 am
Hatari & Rooinek Produksieveiling
-
Oct 13
October 13 @ 1:00 pm
Nguni Regainer Group Cattle Day & Auction
Speakers, lunch and auction!
-
Oct 11
October 11 @ 11:00 am
Hurwitz Farming Summer Sale
-
Oct 8
October 8 @ 11:00 am
4th Africa Droughtmaster Genetic Sale
NEW DATE!
-
Sep 29
September 29 @ 8:00 am - October 1
Nampo Alfa
Lewendehawe, jag en buitelewe!
-
Sep 28
September 28 @ 11:00 am
Stoffberg Boran Groep 4de Produksieveiling
Jou kans om hoë kwaliteit, veldaangepaste, produktiewe beeste te koop!
-
Sep 23
September 23 @ 11:00 am
23ste Brandwater Produksieveiling
-
Sep 23
September 23 @ 10:00 am - September 25 @ 3:00 pm
Die Krip Landboufees
Kom kuier saam by ons eerste landbou fees hier net buite Magaliesburg.
Niemen Beef Shorthorn Auction

Location: Die Krip, Magaliesburg
Contact Person Name: Neil Dry
Contact Person Number: +27 83 778 8000
Hatari & Rooinek Produksieveiling

Location: Goeiehoop Farm, Bloemfontein
Organiser Name: BKB
Contact Person Name: Steyn Steenekamp
Contact Person Number: +27 82 438 8991
Op aanbod:
Dormer
- 40 ramme
- 40 stoetooie
- 200 kommersiële ooie
Suffolk
- 20 ramme
- 20 stoetooie
Nguni Regainer Group Cattle Day & Auction

Location: Brenaissance Wine & Stud Estate
Contact Person Name: Lochner Exsteen
Contact Person Number: +27 71 987 8257
On offer:
11 Bulls
12 Pregnant cows
12 Pregnant heifers
15 Heifers with calves
12 3-in-1's
3 Semen lots
Hurwitz Farming Summer Sale

Location: The Bull Ring Auction House, Davel, MP
Organiser Name: Simeon Hurwitz
Contact Person Name: Simeon Hurwitz
Contact Person Number: +27 82 415 5448
Offering:
- 20 SP Boran bulls
- 40 SP Boran females
- 15 Unregistered pure Boran females
4th Africa Droughtmaster Genetic Sale

Location: Afridome, Parys
Organiser Name: Ian Currin
Contact Person Name: Ian Currin
Contact Person Number: +27 82 562 3212
Op aanbod:
- 25 Koeie en verse, dragtig of met kalf
- 5 Stoetbulle
- 26 Embrio's
- 50 Semen strooitjies
Nampo Alfa

Location: Nampo Park, Bothaville
Stoffberg Boran Groep 4de Produksieveiling

Location: Mellow Stream, Stoffberg Mpumalanga
Contact Person Name: Wessel Meyer
Contact Person Number: +27 82 800 4913
Op aanbod:
- 12 SP bulle
- 45 SP vroulik
- 40 kommersieel vroulik
23ste Brandwater Produksieveiling

Location: Bloemhoek, Fouriesburg
Organiser Name: Linde du Plessis
Contact Person Name: Linde du Plessis
Contact Person Number: +27 83 700 8592
Op aanbod:
- 20 Afrika Droughtmaster bulle
- 30 Wit Brahman bulle
Die Krip Landboufees

Location: 12km vanaf Magaliesburg op die R509 na Derby en Koster
Contact Person Name: Niemen Stud
Contact Person Number: +27 83 778 8000
Van Vrydag, 23 September tot Sondag, 25 September gaan Magaliesburg behoorlik fees vier! En alle grootboere, naweekboere, dorpsjapies en ander feesliefhebbers word genooi om die lente en die lewe te kom vier.
Die Krip Landboufees is ‘n ware gemeenskapsprojek. Talle besighede in die omgewing het saamgespan en besluit om Magaliesburg weer op die ‘kaart’ te plaas en voorop in mense se gedagtes te bring as ‘n pragtige plek met interessante besighede vir ‘n dag- of naweekbesoek.
Vir meer inligting gaan na www.diekrip.co.za ... kom geniet saam met ons!
Tye:
Vrydag - 09:30 tot laat
Saterdag - 10:00 tot laat *Insluitend lewendige rugby (SA vs Arg)
Sondag - 10:00 tot 15:00