×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595

Die 19de Ile de France veiling van Oostelike Klub - Ernest Woest Gatsak Ile de France
17-09-2022
Ons kuier by die 19de Ile de France veiling van Oostelike Klub. Ernest Woest Gatsak Ile de France gesels met ons.
#iledefrance #ClubAuction ...Read more

Is jy reg vir die Oostelike Ile de France veiling?
17-09-2022
Frank Penn van FJP Ile de France Stoet gesels met ons kort voor die Oostelike Ile de France veiling. Jy kan aanlyn bie op BKB platform. #ile ...Read more

Oostelike Klub se 19de Ile de France veiling regstreeks vanaf Standerton
17-09-2022
Oostelike Klub se 19de Ile de France veiling regstreeks vanaf Standerton.
#IleDeFrance #FarmSpace #OnsPraatBoer

Kyk dié petrol spuit van Husqvarna!
16-09-2022
Bekommerd oor bek- en klouseer ontsmetting? Dewald wys vir ons Husqvarna se petrol spuit. Spuit enige ding papnat!
https://www.husqvarna.co ...Read more

Wen 'n "ride-on" Husqvarna grassnyer!
16-09-2022
Koop 'n "high horsepower" Massey Ferguson by OVK en staan 'n kans om een van tien "ride-on" Husqvarna grassnyers te wen. Dewald vertel ons h ...Read more

Hier is tot speelgoed vir die grootmense op Nampo Kaap 2022
16-09-2022
Guns and Bows op NAMPO KAAP / CAPE 2022
https://www.gunsbows.co.za/
#gunsandbows #NampoKaap2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer