×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595

Nampo Oesdag en Alfa Expo is een geleentheid in 2020
27-02-2020
Nampo en Alfa gaan in 2020 saamwerk. Hierdie geleentheid sal bekend staan as Nampo Alfa 2020. Drik Strydom van Grain SA vertel hoekom hulle ...Read more

Vleismerino hier by Nampo Oesdag 2018
27-02-2020
Hoekom is hierdie die beste skape om mee te boer? Wat maak hierdie skaap ras soveel beter as die res?#Nampo2018 #Vleismerino #NoordVrystaatS ...Read more

Dit is hoe die Nguni veiling vandag afgeneem het
27-02-2020
Ons het vandag die Nguni-veiling by Leopards en Lace naby Bloemfontein bygewoon. Dit is hoe een deel daarvan verloop het #Veiling #Nguni

En die veilings hot net nie op nie!
27-02-2020
Ons het die Salerika Afrisem veiling en ook die Amulet Merino Stoet Veiling hier in Noordwes bygewoon #SalerikaAfrisem #AmuletMerino

Prosim Simmentaler Veiling op die Lichtenburg Show Grounds - 2019
27-02-2020
Gert Nienaber is die voorsitter van die Prosim Simmentaler veiling. Hy verduidelik aan ons wat hulle doen en wat hulle met die veiling wil b ...Read more

'n Vierkantige Dieseltenk?! - Alfa Expo
27-02-2020
Sazeni Feul Solutions het hul stal by Alfa Expo 2019 gehad. Waarom verkies hulle vierkantige brandstoftenks? Corne vertel my hoekom #Saxeni ...Read more