×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595

Valtra en Bogballe pronk met hierdie indrukwekkende strooiers - Arlington Boeredag 2019
03-03-2020
Hierdie strooiers kan tot 42m versprei! Valtrac trekkers implemente demonstreer hierdie stooiers op die Arlington Boeredag 2019 #Valtrac #Ar ...Read more


Al die boere praat oor hierdie implemente! - Val Boeredag 2019
03-03-2020
Orbach Agri demonstreer die hoespoedskyf van Mandam tydens die Val Boeredag 2019 #OrbachAgri #Mandam #ValBoeredag2019


Mandam-skyf in 'n super stadige beweging - Val Boeredag 2019
03-03-2020
Orbach Agri demonstreer hul Mandam Spec HD implement. Hierdie werktuig kan so diep; as 300mm werk #OrbachAgri #ValBoeredag2019


Orbach Agri is baie opgewonde - Val Boeredag 2019
03-03-2020
Eric van Orbach Agri vertel ons meer oor die reeks Mandam impemente wat hulle tydens die Val Boeredag 2019 gaan demonstreer. Hierdie werktui ...Read more


McCormick en Belagro - Val Boeredag 2019
03-03-2020
McCormick D-Max 125 en X6.90 met 'n hoesped-skyfeg en 'n groot konvensionele skyfeg van Belagro. Dit is Russiese implemente wat deur Feeler ...Read more


AgroMasz BTC van Agripieces en McCormick het hul X7 reeks trekker
03-03-2020
McCormick het hul X7 reeks trekker hier op die Val Boeredag 2019 en daaraan geheg dat die AgroMasz BTC van Agripieices is #McCormick #ValBoe ...Read more
