×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595

Gideon verduidelik in die veld die vrae wat opkom en sy metodiek.
26-04-2020
Gideon verduidelik in die veld, antwoord die vrae wat opkom en sy metodiek. Hy glo sterk jy moet na die natuur luister.Baie goeie vrae en an ...Read more

Chrissiesmeer Boeredag 2020 - Bertus van die Chrissiesmeer Studiegroep
24-04-2020
Bertus van;Chrissiesmeer Studiegroep;gesels bietjie oor hul jaarlikse boeredag en hoekom hulle dit hou. Video moontlik gemaak deur;#KingPric ...Read more

VS Kunsmis
24-04-2020
Stefan van VS Agri gee my 'n toer van hulle kunsmis aanleg. Ons gesels ook sommer bietjie meer oor wat VS Kunsmis jou kan bied. Video moontl ...Read more

Chrissiesmeer Boeredag 2020 - Stara Hercules 6.0
24-04-2020
Die Stara Hercules 6.0 kunsmisstrooier lyk soos 'n hoogloop spuit. Wat is die voordeel van hierdie masjien?;#ChrissiesmeerBoeredag2020;#star ...Read more

Drukbeweidingsdag 2020 - Wie is Obaro wat doen hulle vir jou?
23-04-2020
Wie is Obaro en wat doen hulle vir jou? Andre vrae ook moeilike vrae aangaande finansiering in boerdery.;#Farmboek;#Obaro

Balfour Hooidag 2020 - Agro-Masz
23-04-2020
Agripieces SA;met;AGRO-MASZ;by;Balfour Hooidag;2020. Video Moontlik gemaak deur;#KingPriceAgri;#MorganNissan;#TotalAgri;#farmboek