×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595

Hoe sien John Deere SA die toekoms? - Nampo 2019
13-05-2020
Jacques Taylor, die grootbaas van John Deere, vertel ons meer #JohnDeere;

Simon Hughes van SHM Auction oor die Brandwater Droughtmaster Veiling 2020
13-05-2020
Simon Hughes van SHM Auctions gesels met ons oor die Brandwater Droughmaster veiling en dan ook oor veilings oor die algemeen in die tyd.;#d ...Read more

Agreto Vogmeet Toerusting saam met Orbach Agri
13-05-2020
Eric wys my hulle Vogmeters vir Gras en Lusern van Agreto. Meet in "Realtime" die vog in jou baler.;#Agreto;#OrbachAgri;#farmspace

Liewe ouers, kyk hoe groot is die ding! - Nampo 2017
12-05-2020
n Massiewe stuk enjin wat baie krag genereer!! V12 wat hardloop teen 1500 rpm. Definitief indrukwekkend!!#nampo2017 #newway #bigengine #gene ...Read more

Bietjie by die diere - Nampo 2017
12-05-2020
Een enorme groot stuk bees - die Chianina. En dan is daar ook Boran, Tuli, Nguni, ens.#chianina #boran #tuli #nguni #nampo2017 #beeste

Nampo 2019 - 'n week voor die tyd. Ons stop by Northmec.
12-05-2020
Ek stop by Northmec om te sien hoe hulle voorberei vir Nampo 2019 #Northmec #Nampo2019