×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595

Claas Bergville - Johan Potgieter, 13 ton mielies 45cm Droëland
29-07-2020
13ton/ha droeland mielies met 45cm rye. Johan Potgieter vertel hoe hulle dit doen.;#ClaasSA;#farmspace;#TotalAgri;#KingPriceAgri

Goudveld BBV Fire Training Dag - Halo Simkaart Radio's
29-07-2020
Radio's is belangrik! Coenraad van;Halo Technology;verduidelik oor hoe hulle Simkaart radio's werk en wat die voordele is. 0662548105. Video ...Read more

Stroperformasie deur die Koster Studiegroep.
27-07-2020
Stroperformasie deur die Koster Studiegroep. 1000 ton in een dag. Kan hulle dit doen? #Farmspace #KingPriceAgri #TotalAgri

Surveillance King - Mobiele "Surveillance Unit" (Olifant en Dwergie)
27-07-2020
Olifant en Dwergie, die Mobiele "Surveillance Unit" wat jou en jou goed beskerm sonder om jou kontantvloei te verwoes. Vir meer kontak Jacqu ...Read more

Orbach Agri - Metalfach 7m Compact Disc Harrow
27-07-2020
7meter Metalfach Compact Disc Harrow. Goed gebou en goed geprys. Eric verduidelik waar die waarde in hierdie masjien lê.;http://www.orbach. ...Read more

Oom Cassie van die Koster Studiegroep
27-07-2020
Oom Cassie van die Koster Studiegroep gesels met my oor die hele stroperdag. Hulle mikpunt is om 1000 ton mielies te stroop vandag. Gaan hul ...Read more