×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595

Simon se Jones Masjiene Voeraanleg naby Malmesbury.
01-01-2021
Eerste een vir 2021! Simon wys my sy Jones Masjiene Voeraanleg naby Malmesbury, hy maak ook vir mede boere pille. Hierdie model help ook om ...Read more

Hendrik van Progas as Stikstof verskaffer en wat VS Agri jou kan bied.
23-12-2020
Hendrik van Progas as Stikstof verskaffer en wat VS Agri jou kan bied. Wat die Stikstof vir jou kan beteken en hoe nou gemaak as alles nie r ...Read more

Jones Masjiene se Pilmasjien op ons plaas
23-12-2020
Ons maak 10mm kruipvoer pille met 'n Jones Masjiene Pilmasjien op ons plaas. Hierdie masjien bring sy kant. #JonesMasjiene #FarmSpace

TOTAL AGRI Baler Challenge 2020 - Kuhn VB 3160
23-12-2020
Devin van Valtrac vertel meer oor die Kuhn VB 3160 "Variable Chamber" baler vir die TOTAL AGRI Baler Challenge 2020. https://bit.ly/34wOzYA ...Read more