×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595

Blikkies gesels oor hulle Skatkis Bonsmaras veiling wat 2 November plaasvind.
02-11-2022
Blikkies gesels met ons oor hulle Skatkis Bonsmaras veiling wat 2 November 2022 plaasvind.
Hy vertel ook meer oor die bulle wat moet kan aan ...Read more

Wie het die nuwe Husqvarna 450 Automower gewen?
02-11-2022
Baie geluk aan Rita Hambley wat 'n splinter nuwe 450X Automower van Husqvarna gewen het. Ons hoop jy geniet jou nuwe eenheid.
https://bit.l ...Read more

Christo Meyer gesels oor die Cape Boran Prestige Veiling asook wat jy alles kan verwag.
27-10-2022
Christo Meyer gesels oor die Cape Boran Prestige Veiling asook wat jy alles kan verwag.
Vir meer inligting oor die lotte wat beskikbaar gaan ...Read more

Chris Visser gesels oor hulle boerdery asook die Skatkis Bonsmaras veiling van 2 November.
27-10-2022
Chris Visser gesels oor hulle boerdery, hoekom hulle besluit het om met Bonsmaras te boer, waarna hulle kyk asook die Skatkis Bonsmaras veil ...Read more

Moet ek sojabone bemes of nie? Hein van VS Agri vertel ons meer.
27-10-2022
Moet ek sojabone bemes? Met die hoë insetkostes wat heers, wat is die belangrikste op sojas? Hein van VS Agri verduidelik.
https://www.vsa ...Read more

Magda, 'n Chemiese Ingenieur van Engen, praat oor die oplossing wat hulle vir jou boerdery kan bied.
27-10-2022
Magda, 'n Chemiese Ingenieur van Engen SA, praat oor die oplossings wat hulle vir jou boerdery kan bied by die OVK Vroueboeredag 2022.
#Eng ...Read more