×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595

Willem Nel van Agricol gesels oor aanplantings in droëland.
11-05-2021
Vir meer inligting oor ons volgende drukbeweiding dag die 16de Junie besoek ons webtuiste https://stripgrazing.co.za.

Ed van die Ed Clarke van die HBH Tuli Stoet vertel ons meer oor die ras
10-05-2021
Ed Clarke van die HBH Tuli Stoet vertel ons meer oor die ras, hul keuringskursus en die pad vorentoe vir n ras 'n droogte geteisterde gebied ...Read more

Excelsior SomerOesdag 2021 - OVK Massey Ferguson
10-05-2021
Tiaan van OVK-Groep oor die nuwe Massey Ferguson 7726 en 'n paar ander by Exelsior SomerOesdag 2021. #OVK #ExcelsiorSomerOesdag #FarmSpace # ...Read more

Aga van Pannar op Excelsior SomerOesdag
10-05-2021
Aga praat ons deur Pannar se aanbiedinge op Sonneblom, Mielies en Sojas. #Pannar #excelsior #FarmSpace

Valtra T4 Reeks Trekkers
10-05-2021
Virtueel: https://bit.ly/3tgtL1l. Valtra trekkers is bekend vir uitruilbare parte. Is dit nogsteeds die geval met die T4? Devin vat my deur ...Read more

Antonie van Syngenta oor Sensako
10-05-2021
Hoekom het Syngenta Sensako gekoop en hoe lyk hulle toekomsplanne vir die maatskappy? #Sensako #Syngenta #FarmSpace