×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595

Le Rhone veiling 2021 regstreeks vanaf Tulbagh
28-08-2021
Le Rhone Veiling regstreeks vanaf Tulbagh. #Limousin #FarmSpace #cattleauction

Rovic Leers - Hunters Besproeiing
28-08-2021
Virtueel : https://bit.ly/3ykjfbO. Wat bied Rovic Leers en Hunters Besproeiing jou? Frank vertel meer. #RovicLeers #HuntersIrrigation

Hotspot Cattle Veiling - Afrika, 'n klipharde bul met al die regte lyne!
27-08-2021
Tinus en Stompie bespreek Afrika, 'n klipharde bul wat in Afrika hoort met die regte lyne wat in elke kudde sy kant sal bring.
Die Hotspot ...Read more

Hoekom is Claas al generasies deel van Alet hulle se boerdery in die Swartland?
27-08-2021
Andre gesels met Alet en hoekom is Claas al generasies deel van hulle boerdery in die Swartland?
#ClaasSA #FarmSpace

Johan Opperman gesels op die vooraand oor die sukses met La Rhone Limousin Bulle in kruisteling
27-08-2021
Johan Opperman gesels op die vooraand oor die sukses met La Rhone Limousin Bulle in kruisteling. #LimousinCattle #FarmSpace

Willie de Jager gesels met ons oor die ras en die La Rhone Limousin Veiling 2021
27-08-2021
Willie de Jager gesels met ons oor die ras en die La Rhone Limousin Veiling wat vandag om 12:00 plaas vind. Jy kan nog registreer op SwiftVe ...Read more