×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595

Kyk hierdie Massey Ferguson versameling van Schalk Patat
20-12-2021
Het jy al so 'n mooi Massey Ferguson versameling gesien? Schalk Patat vertel meer. #MasseyFerguson #FarmSpace

Kwaliteit Trekker En Implement Veiling Sonder Grense 21-24 Feb 2022 - Ascanelli 14ton Tapkar
20-12-2021
Soek jy 'n Tapkar? Jano wys ons hierdie Ascanelli Tapkar wat op Kwaliteit Trekker en Implement Veiling kom 21-24 Feb 2022 saam met Meerkat e ...Read more

Kwaliteit Trekker en Implement Veiling Sonder Grense 21-24 Feb 2022 - John Deere 9570R
20-12-2021
Christo Cronje vertel hoe hulle na die toerusting op die plaas kyk en ek gaan deur sy John Deere 9570R wat op 21-24 Feb 2022 op Kwaliteit Tr ...Read more

Badger Planters - Helwig en Jaco
20-12-2021
Helwig en Jaco deel met ons hoekom hulle in Badger Planters glo. Die een buurman leer by die ander! https://badgerag.co.za/contact-us/ #Badg ...Read more

Farmprof - Coenie Kriek vertel van sy ervaring saam met Plantsap
20-12-2021
Kan jy 'n plant kosgee soos hy dit nodig het?
Coenie Kriek verduidelik sy ervaring met Farmprof en Plantsap en hoe dit werk.
#Farmprof #Pl ...Read more

Hierdie 1171 hektaar spogplaas is letterlik 'n goudmyn!
14-12-2021
Virtueel: https://bit.ly/33uoMTq
Rutger gesels met die eienaar, Oom Piet Erasmus, oor die spogplaas in die Vredeford distrik. Hy vertel oor ...Read more