×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595

Massey Ferguson vier vanjaar hul 175ste betaansjaar en kuier ons lekker op Eendekuil.
11-06-2022
Massey Ferguson vier vanjaar hul 175ste bestaansjaar en kuier ons lekker op Eendekuil waar daar met die ou trekkers end enjins gespeel word. ...Read more

Ystersmid op Piketberg se ou-trekker Ploegdag in Eendekuil
11-06-2022
Gustav en Mattheus het vir ons 'n baie mooi demonstrasie kom lewer. Hulle will graag vir almal wys hoe 'n ystermid in die ou dae gewerk het. ...Read more

Hettie Maree gesels met ons na die afloop van die OVK vrouedag
10-06-2022
Hettie Maree van Cradock gesels met ons na die afloop van die OVK vrouedag by die Marlow Landbouskool. Hettie boer saam met haar man en se ...Read more

Vroueboeredag by Marlow Landbou, Christel Basson van OVK vertel ons meer.
10-06-2022
Vroueboeredag by Marlow Landbou, CHristel Basson van OVK vertel ons waarom sy dit reel, die waarde wat dit vir die mense het en rol van die ...Read more

Merino aanteelveiling van Jaco & Barend Vorster. Jaco vertel ons meer oor wat jy kan verwag.
09-06-2022
Merino aanteelveiling van Jaco & Barend Vorster. Jaco vertel ons meer wat jy kan verwag, hulle bestuur, wol en teeldoelwitte.
Vir meer ing ...Read more

Stey Braes 25th Annual Production Sale - 14th July 2022
09-06-2022
This year, Stey Braes is hosting their 25th Annual Production Sale on the 14th of July 2022.
They have the best Brahman's, Limousin's, Here ...Read more